In die skadu van ’n Engel [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

In die skadu van ’n Engel [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


‘n Roman

In In die skadu van ’n engel verbeel Jaco Thom, met gebruikmaking van die Bybelse gegewens, die werkinge van die engelewêreld en een manier waarop engele in God se diens staan om mense te help. So word Engela deel van die ontwrigte lewe van Elsabet Zeelie, wie se oënskynlik vergeefse gebede maak dat haar geloof begin wankel en sy ’n maklike prooi word vir Lucifer.

Lees met ons Verrso digital reader app.

R54.00 R90.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 54 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Hoe dikwels wens ons nie dat God vir ons ’n engel sal stuur om ons te help met wat dit ook al is wat ons lewe moeilik maak? “Stuur tog ’n engel om my te help!” Dít is die onuitgesproke, dikwels onbewuste kreet uit baie ontstemde harte van mensekinders hier op aarde.

En toe kom sy. Engela.

In die ontwrigte lewe van Elsabet Zeelie, wie se oënskynlik vergeefse gebede maak dat haar geloof begin wankel en sy ’n maklike prooi word vir Lucifer. Ook in die lewens van die gebroke, beangste en bedreigde mense om haar sodat daar uiteindelik redding, uitkoms, genesing en versoening plaasvind.

In In die skadu van ’n engel verbeel Jaco Thom, met gebruikmaking van die Bybelse gegewens, die werkinge van die engelewêreld en een manier waarop engele in God se diens staan om die mense op die aarde te help. Die verhaal is suiwer verbeelding, maar die geloof in God se genade en sy ontfermende besigwees met die mens is eg en oortuigend.

SKU: 9781432200824  Kategorieë: , , , , ,