KRY FINESSE BY JOU HUIS AFGELEWER!
Wil jy die volgende uitgawe van Finesse kry sonder om winkel toe te gaan?
Die November/Desember uitgawe kan nou GRATIS by jou deur afgelewer word teen die normale prys van R49.
Jy hoef ook nie in te teken vir ’n hele jaar se uitgawes nie.
Jy kan slegs een uitgawe op ’n slag koop as jy wil! Bestel aanlyn vóór Maandag 20 November en jou tydskrif word teen 7 Desember afgelewer, een week voor dit op die winkelrakke verskyn.