Houtborde sonder Bybel vers - Voelgoedwinkel
, ,

Houtborde sonder Bybel vers

van BOO! Klere

Die kiaat houtbord kan vir enige snywerk gebruik word en is groot genoeg om saam op vakansie geneem te word.

R220.00

Die kiaat houtbord kan vir enige snywerk gebruik word en is groot genoeg om saam op vakansie geneem te word.

SKU: boo-009 Kategorieë: , ,

BOO! Klere

BOO! Klere is n klere reeks vir meisies tussen 10 en 14 jaar wat reeds gewig probleme ondervind en sukkel om mooi klere vir hulle liggaamsbou in 'n gewone winkel te kry.  Ons heg ook 'n boodskap aan die klere reeks dat jy as mens nooit jou persoonlikheid moet probeer verander om in te pas nie!

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!