Hoor wat God sê oor… getuig [Selfoonboek] - Voelgoedwinkel
-20%
, , , , ,

Hoor wat God sê oor… getuig [Selfoonboek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Ons hoor baiekeer nie God se stem nie omdat ons net soms Sy leiding vra – gewoonlik tydens ’n krisis of voor ’n belangrike besluit. Dan raak ons gefrustreerd omdat ons nie duidelik hoor wat om te doen nie.

R36.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 36 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Ons hoor baiekeer nie God se stem nie omdat ons net soms Sy leiding vra – gewoonlik tydens ’n krisis of voor ’n belangrike besluit. Dan raak ons gefrustreerd omdat ons nie duidelik hoor wat om te doen nie.

Lynette Beer wil jou aanmoedig om ingestel te wees om die Here se stem te kan hoor en al die maniere te kan herken waardeur Hy praat.

Daarom gebruik sy haar eie ervarings én dié van Bybelfigure om te wys hoe God vandag nog met Sy kinders praat. Sy skape ken Sy stem (Johannes 10:27), dus kan jy Hom vertrou vir wat Hy vir jou in gedagte het.

Hierdie vertroue is meer as ’n gevoel; dis ’n keuse om te glo wat Hy sê, selfs as omstandighede jou iets anders wil laat glo.