Hoe om op te staan ná ’n terugslag [Leesgids] - Voelgoedwinkel
-42%
,

Hoe om op te staan ná ’n terugslag [Leesgids]

Beskikbaarheid:

In voorraad


[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Wat suksesvolle mense van die res onderskei, is veerkragtigheid – die vermoë om terug te bons. ’n Negatiewe situasie hoef nie ’n tree agteruit te wees nie, dalk is dit net wat jy nodig het om jou in ’n nuwe rigting te stuur!

R14.00 R24.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 14 Bonuspunte verdien.