Hennie Stander se gids om jou Bybel beter te verstaan [e-Boek]
-40%
, , , , , ,

Hennie Stander se gids om jou Bybel beter te verstaan [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


52 sleutels om God se boodskap in sy woord te ontsluit

Hennie Stander se gids om jou Bybel beter te verstaan gee insiggewende rigtingwysers vir ‘n gelowige se reis deur die lewe.

R48.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Partykeer voel ’n mens jy het ’n graad nodig om die Bybel te verstaan. Daar is soveel beeldspraak, gelykenisse en kruisverwysings wat nie altyd so voor die hand liggend is nie.

Soms voel dit of jy glad nie verstaan wat jy in die Bybel lees nie. Jy wil so graag God se boodskap in sy Woord ontdek, maar wonder waar en hoe om te begin.

Om die Bybel verantwoordelik te lees en te verstaan, is inderdaad geen eenvoudige taak nie. In Hennie Stander se gids om jou Bybel beter te verstaan kry die gelowige sleutels om met meer vertroue en groter verantwoordelikheid God se Woord te lees en die boodskap te begryp.

Dit gee insiggewende rigtingwysers vir ’n gelowige se reis deur die lewe:

  • Dit bespreek riglyne wat die gelowige kan gebruik wanneer hy of sy sekere stellings in geestelike boeke of in preke moet beoordeel.
  • Dit bied hulp wanneer die leser gekonfronteer word met allerhande kwelvrae, soos watter Bybelvertaling ’n mens eerder moet gebruik.
  • Dit bespreek op praktiese wyse die plek van die Bybel en gebed in ons daaglikse lewe.
SKU: 9781432201067 Kategorieë: , , , , , ,