Hanna vol leer - Voelgoedwinkel
-10%
, , ,

Hanna vol leer

van Baruch

Volgrein leer skoen vir die winter of die somer.

 

Sien gids vir skoen groottes: Skoen groottes

R855.00 R950.00

Maak skoon

Volgrein leer skoen vir die winter of die somer. Die Hanna reeks is ons moderne weergawe van n “vellie”en die dames is mal daaroor. Die reeks ryg ook toe met pikante veters. Hoe gehalte, handgemaakte rubber sole met sagte jel insetsel aan die binnekant vir ekstra gemak.

SKU: HANNA VOL LEER Kategorieë: , , ,

Baruch

Trotse Suid-Afrikaanse hand vervaardigde dames skoene.

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!