GUTS! [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

GUTS! [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Vervang wat as, met hoekom nie

Sukkel jy elke dag met ’n klomp worries en vrese? Guts sal jou leer om jou rug op vrese te draai en voluit te leef!

R58.00 R96.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 58 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Sukkel jy elke dag met ’n klomp worries en vrese?

Soos wat as …

ek nie goed genoeg is nie?
ek nooit liefde vind nie?
ek nie my drome bereik nie?

Dan is dit tyd om jou rug op jou vrese te draai
en weer die guts te kry om voluit te leef!

Doen die volgende toets …

Is jy regtig Gelukkig?
Besef jy dat jy Uniek is?
Voel jy Tevrede met jou lewe?
Lyk jy vir jouself nog Sexy?

As jy NEE geantwoord het op meer as twee van hierdie vrae, kan jy beslis doen met ’n bietjie meer guts! Uitstel is vir sissies, pak jou lewe nou met passie aan en word ’n vrou met guts!

Kom aan, hoekom nie?

SKU: 9781432201333 Kategorieë: , , , , ,