Jy is spesiaal!-grimeersakkie​ - Voelgoedwinkel
-23%

Jy is spesiaal!-grimeersakkie​

Beskikbaarheid:

In voorraad


Vroue is mal oor kleurpalette, kwaste en borseltjies wat help om hulle op hulle mooiste te laat lyk en voel.

Die Jy is spesiaal-grimeersakkie is ’n mode-moet-hê en die beste manier om al jou mooimaakgoed byderhand te hou.

R99.00 R129.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 99 Bonuspunte verdien.