Goed genoeg is perfek [Oudioboek] - Voelgoedwinkel
-51%

Goed genoeg is perfek [Oudioboek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Met soveel rolle om te vervul, kan dit soms voel asof die lewe jou in alle rigtings trek. Baie ma’s voel skuldig omdat hulle alles reg wil doen. Jou kinders het glad nie ’n perfekte ma nodig nie, hulle het net ’n ma nodig wat goed genoeg is.

R39.00 R79.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 39 Bonuspunte verdien.

[Luister in Verrso, Voelgoedboeke se APP]

Beskikbaar 1 Maart

SKU: purchase.issue_2933_162402539330 Kategorie: