God wil vir vroue sê - Voelgoedwinkel
-19%
, , , , ,

God wil vir vroue sê

Beskikbaarheid:

In voorraad


365 Bybelverse vir elke behoefte

Die Bybelverse in hierdie boek sal jou elke dag, ’n hele jaar lank, herinner aan al die wonderlike dinge wat God vir jou beplan. Dit is so gesond vir jou gees soos ’n daaglikse vitamienpil vir jou liggaam!

Elke vers word deur een woord tematies saamgevat. Hierdie temas is alfabeties gerangskik sodat jy vinnig ’n antwoord uit die Skrif kan naslaan volgens jou behoefte. Of jy kan die boekie na willekeur oopmaak en vertrou dat die spesifieke bladsy ’n hemelse boodskap net vir jou bevat.

R72.00 R89.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 72 Bonuspunte verdien.

Die Bybelverse in hierdie boek sal jou elke dag, ’n hele jaar lank, herinner aan al die wonderlike dinge wat God vir jou beplan. Dit is so gesond vir jou gees soos ’n daaglikse vitamienpil vir jou liggaam!

Elke vers sal jou geloof versterk en jou meer hoop vir jou lewe gee. Dis die mees positiewe manier om jou dag mee te begin (of eindig), kort en maklik om te onthou.

Elke vers word deur een woord tematies saamgevat. Hierdie temas is alfabeties gerangskik sodat jy vinnig ’n antwoord uit die Skrif kan naslaan volgens jou behoefte. Of jy kan die boekie na willekeur oopmaak en vertrou dat die spesifieke bladsy ’n hemelse boodskap net vir jou bevat.

God wil vir vroue sê dat geluk by Hom begin. Maak dié waarheid deel van jou sisteem – soos om ’n vitamienpil in te sluk. Dit sal jou troos en bly maak, sodat jy enigiets wat oor jou pad kom, sal kan hanteer.

SKU: 9781432204013(W1-18-L05) Kategorieë: , , , , ,