God se prinses [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , , ,

God se prinses [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Bybeldagboek vir kinders

As jy God liefhet is jy ʼn Koningskind en dit maak van  jou ʼn prinses. Lees elke dag van die jaar hierdie spesiale boodskap uit Jesus se hart vir jou bedoel. Kyk na jouself deur sy oë, weet jy is perfek en dat Hy elke dag daar is om jou te help … met alles.

R58.00 R96.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 58 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Weet jy hoe lief God vir jou is?

Lees elke dag Nina Smit, Rodney Seale, Nedine Blom en Jannie le Roux se stukkies en jy sal met sekerheid weet: “Ek is die Koning se kind. Ek is sy prinses en Hy gee al sy liefde vir my!”

Die skrywers verstaan hoe ’n meisie van 10 tot 13 se kop en hart werk. God se prinses leer jou …

  • Al die mooiste beloftes in die Bybel
  • Hoe om liefde vir ander mense te wys
  • Wat om te doen as dinge skeefloop by die skool of huis
  • Om deur die Here se oë na jouself te kyk.

Daar is ’n Bybelvers en boodskap vir elke dag van die week en een vir die naweek. Maak gereed vir jou mooiste jaar van prinses wees!

God is op ’n spesiale manier by ons. Hy maak ons elke dag van binne af nuut.
2 Korintiërs 4:16 (Die Bybel@Kinders)

SKU: 9781432205393 Kategorieë: , , , , , , , ,