GOD GEE OM (BEDERFPAK) - Voelgoedwinkel
-85%

GOD GEE OM (BEDERFPAK)

Beskikbaarheid:

In voorraad


God het ’n baie duidelike boodskap vir vroue – Hy gee om! Ja, hy ken jou hartsbegeertes en behoeftes, Hy is jou hemelse Vader en Hy wil hê jy moet sy liefde vir jou ervaar. Die God gee om-geskenk is spesiaal vir ’n geloofsvriendin wat daarna hunker om haar bekommernisse aan God toe te vertrou.

R49.00 R323.00

In voorraad

Is jy doof vir God? [e-Boek]

R109.00

Hoe om God se stem te hoor in ’n besige wêreld en betekenisvolle tyd met Hom te spandeer

43 Vroue van geloof gee raad en advies hoe om in kontak met jou Here te by te midde van jou druk program en die geraas van die wêreld

In voorraad

Jy is gemaak vir méér [Oudioboek]

R99.00

Leer om negatiewe ervarings van die verlede agter te laat

Die raad en persoonlike ervarings van suksesvolle kenners oor hoe om uit negatiewe situasies ’n nuwe, positiewe toekoms op te bou.

In voorraad

E-Finesse Voelgoed Tydskrif Volume 6 Uitgawe 2

R49.00
e-FINESSE - jou voelgoed tydskrif in digitale formaat! ’n Tydskrif is jou vriendin. Die internet jou virtuele wêreld. Tydskrifte bekoor en die internet daag jou uit. En ons hou van albei! Dit is hoekom jou gunsteling tydskrif, FINESSE, deesdae ook aanlyn beskikbaar is. Dit is ideaal as jy meer tyd voor jou rekenaar deurbring as op jou rusbank. Die perfekte oplossing vir almal wat vinnig leef. En dit is spesiaal vir jou vriendin, sussie of dogter wat in vreemde lande woon en smag na inspirasie in AFRIKAANS

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 49 Bonuspunte verdien.