Full Cover Liquid Foundation No10 - Voelgoedwinkel

Full Cover Liquid Foundation No10


’n Vloeibare onderlaag vir alle vel tipes vir volle bedekking en blywende verbloeming.

R263.00

Die FULL COVER LIQUID FOUNDATION is soos ‘n tweede vel en is ontwikkel om blywende dekking te gee aan oneweredige velkleur, pigmentasie vlekke, sproete en donker kringe onder die oë.

Beskikbaar in 8 verskillende skakerings wat wissel van die ligste skakering, no 1, tot die donkerste skakering, nr 10.

Kan gebruik word onder die HANNON TWO IN ONE FOUNDATION in die ooreenstemmende nommer vir ekstra dekking.

Veral geskik vir ‘n droë vel, maar omdat dit olie vry is, is dit geskik vir alle vel tipes.

Wend maklik aan vir ‘n heeltemal natuurlike en foutlose gelaat. Vir jou perfekte kleur onderlaag, besoek jou naaste HANNON Makeup handelaar.

SKU: 3352-LIQ-FOUND1-1 Kategorie:

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Full Cover Liquid Foundation No10”

Daar is nog geen resensies nie.

error: inhoud is Beskerm!!