Finesse strandsak + Gratis strandsak - Voelgoedwinkel
-50%
,

Finesse strandsak + Gratis strandsak


ALLES‒IN‒EEN‒STRANDSAK

Die Finesse alles-in-een-strandsak, met sy ruim binnekant, is die perfekte stoorplek vir alles wat jy vir ’n uitstappie nodig sal hê.

R200.00 R400.00

R200.00

2 x Finesse strandsak

As jy die produk koop kan jy 200 Bonuspunte verdien.

Die Finesse alles-in-een-strandsak, met sy ruim binnekant, is die perfekte stoorplek vir alles wat jy vir ’n uitstappie nodig sal hê.

Dit is lig om te dra, iets vir die oog, gemaak van duursame suiwer katoen en baie prakties.

Gebruik dit op die strand of by die swembad om jou handdoeke, peuselhappies, sandale en ander benodigdhede in te dra. Dit is ideaal vir romantiese pieknieks en kampnaweke en sal ook goed werk as ’n inkopiesak.

Stewige touhandvatsels en metaalversterkings verseker dat jou sak nie skeur nie, al is dit volgelaai.

Aan die binnekant is daar ’n toeritssakkie om waardevolle items soos sleutels, selfone, beursies of kleingeld in te bêre – maar ook vinnig byderhand te hê as jy dit nodig kry.

Die strandsak is ’n gerieflike grootte, maar kan ook klein opvou, wat dit maklik maak om te stoor.

SKU: W1-20-G01 + graits Kategorieë: ,
error: Inhoud Is Beskerm!!