-10%
, , ,

EXTREME Anti-frizz Shampoo 250ml

van Hannon

Uiters bevogtigend en versagtende sjampoe vir kroes, dik, krullerige en droë hare, met te veel volume.

R176.00 R195.00

Uiters kroeserige, krullerige, golwende en droë hare vereis uiterste stappe.

Ervaar 'n onmiddellike verbetering met hierdie snelwerkende intense bevogtigende sjampoe, wat saggies die hare en kopvel reinig.

Versag en stryk die growwe kutikula skubbe van die hele haar korteks onmiddelik uit, om 'n sysagte tekstuur te skep.

Geskik vir kleur en chemies behandelde hare.

Unieke silikoon en soutvrye formule.

Aanwysings:

  • Maak hare deeglik nat.
  • Dien 'n klein hoeveelheid in die palm van jou hande toe.
  • Versprei regdeur die hare en kopvel en skuim goed. Spoel deeglik af.
  • 'n Tweede sjampoe word aanbeveel.
SKU: 0201AFEXTRSH250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika