-10%
, , ,

EXTREME Anti-frizz conditioner 250ml

van Hannon

Uiters bevogtigend en versagtende opknapper vir kroes, dik, krullerige en droë hare, met te veel volume.

R176.00 R195.00

’n Intense bevogtigende opknapper vir baie kroes, krullerige, droë en golwende hare.

Verminder die volume en krulle dramaties en voeg ongelooflike sagtheid en glans by eens vaal en lewelose hare.

Geskik vir kleur en chemies behandelde hare.

Veilig vir alledaagse gebruik.

Aanwysings:

  • Na sjampoe met HANNON EXTREME Anti–Frizz SHAMPOO, dien ‘n klein hoeveelheid in die palm van jou hande toe (meer vir langer hare).
  • Masseer deur al die hare en kopvel.
  • Vir lang hare kam saggies deur om tot op die punte te versprei.
  • Laat vir 3 minute en spoel goed af.
SKU: 0202AFEXTRCOND Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!