Enzyme Exfoliator - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , , ,

Enzyme Exfoliator

van Willa Krause Skin Care

Willa Krause Enzyme Exfoliator is ’n unieke formulering wat dooie, lewelose selle verwyder.

R261.00 R290.00

Willa Krause Enzyme Exfoliator is ’n unieke formulering wat dooie, lewelose selle verwyder.

’n Ligte prikkeling kan ervaar word, maar anders as met alfa–hidroksiesuur verhoed die aktiewe bestanddele in ’n groot mate enige irritasie of pyn.

Die produk is baie goed vir probleemvelle omdat dit toelaat dat olie vrylik op die vel uitgeskei word.

Dit voorkom dus enige verstopping in die haarfollikels.

Vir alle veltipes maar sensitiewe velle en persone wat sensitief is vir pynappels, moet ekstra versigtig wees en die produk nie lank aanlos nie.

Willa Krause Skin Care

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!