Dit is die wyse man wat sterk is. Spreuke 24:5 [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , , , , ,

Dit is die wyse man wat sterk is. Spreuke 24:5 [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


Die stukkies bied motivering aan die sterker geslag om doelgerig én sag te wees. Om ’n leier te wees, maar nie ’n diktator nie. Om sonder arrogansie, maar met gesag ’n man na God se hart te wees. En om verhoudings te hê wat gekenmerk word deur liefde en respek.

R36.00 R60.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 36 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

Wie verstaan mans se geestelike behoeftes? Mans, natuurlik …

In hierdie boek besin 30 mans uit verskillende agtergronde en met uiteenlopende beroepe oor sake wat vir mans belangrik is. Dis bedoel vir elke man of jy ’n huweliksmaat, pa, skoonpa, seun, broer is …

Die stukkies bied motivering aan die sterker geslag om doelgerig én sag te wees. Om ’n leier te wees, maar nie ’n diktator nie. Om sonder arrogansie, maar met gesag ’n man na God se hart te wees. En om verhoudings te hê wat gekenmerk word deur liefde en respek.

SKU: 9781432204426 Kategorieë: , , , , , , , , ,