Dít het Jesus nooit gesê nie - Voelgoedwinkel
-19%
, , , , ,

Dít het Jesus nooit gesê nie

Beskikbaarheid:

In voorraad


… en waarom jy dit nie moet glo nie

In Dít het JESUS nooit gesê nie word fiksie van feit geskei. In sy gemaklike op-die-man-af-styl bring Andries Enslin die boodskap in ’n taal wat met jou hart práát. Daar word duidelik gesê hoe die wêreld dink jy moet leef as jy sê jy is ’n kind van God, maar dan kry jy die waarheid uit die Bybel – hoe jy werklik moet wees.

R80.00 R99.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 80 Bonuspunte verdien.

Mense sê partykeer dat as jy ’n Christen is, jy op ’n sekere manier moet optree en dinge doen.

Sonder om presies te weet wat Jesus sê, neem ons dan aan dat dié dinge waar is:

  • Jy mag nie té gelukkig wees of die lewe geniet nie.
  • As jy twyfel, glo jy nie regtig nie.
  • ’n Man is ’n vrou se baas en sy moet hom bedien.
  • Jou besluite en keuses is jou probleem.

In Dít het JESUS nooit gesê nie word fiksie van feit geskei.

In sy gemaklike op-die-man-af-styl bring Andries Enslin die boodskap in ’n taal wat met jou hart práát.

Daar word duidelik gesê hoe die wêreld dink jy moet leef as jy sê jy is ’n kind van God, maar dan kry jy die waarheid uit die Bybel – hoe jy werklik moet wees.

Hier is 50 mites hoekom jy vandag moet ophou glo wat die mense om jou sê en eerder moet luister na wat in die Woord staan … dit wat Jesus wél gesê het.

SKU: 9781432204600(W1-18-J08) Kategorieë: , , , , ,