Wou jy nog altyd die Nuwe Testament deurlees en verstaan? Lees in een jaar deur die Evangelies en Briewe.
DIE WOORD ELKE DAG BYBEL met 365-dae se oordenkings.
Maak die verskillende getuienisse oor Jesus Christus jou eie. Uit oordenkings in vandag se taal leer ken jy Jesus se ritmes wat jou daaglikse lewe verander. Deel dit met familie en vriende – daaglikse, geestelike energie deur die Gees.
GENIET SAAM DIE GOEIE NUUS SOOS NET ANDRIES ENSLIN DIT KAN OORDRA, VIR ’N LEESFEES SOOS MIN.