Die roosboom sakpas gids [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , ,

Die roosboom sakpas gids [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


’n Kweekplan vir jou raakvatter, rasionele en rebelse kind!

R48.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

IS JOU KIND …

  • vasberade en doelgerig
  • lief om in beheer te wees
  • ’n natuurlike, sterk leier
  • baie selfstandig?

Dan kweek jy bes moontlik ’n ROOSBOOM en kan jy nie sonder hierdie oorlewingsgids klaarkom nie!

Lees ook kweek kinders met karakter waarin al 4 temperamentstipes bespreek word.