Die eerste 5 minute in die hemel (Selfoonboek) - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

Die eerste 5 minute in die hemel (Selfoonboek)

Beskikbaarheid:

In voorraad


Antwoorde oor die dood en die lewe daarna

Gelowiges weet na die dood wag die hemel.

Saam met dié wete is daar vrae:
Hoe lyk die hemel?
Watter lewe wag vir ons daar?

Hierdie is ’n boek oor die hemel vanuit ’n Bybelse perspektief. Die eerste 5 minute in die hemel beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe na die dood kan verwag.

R27.00 R45.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 27 Bonuspunte verdien.

135 000 eksemplare van dr. Isak Burger se topverkopers, Die laaste 5 minute vóór die dood en Die eerste 5 minute ná die dood, is reeds verkoop. In antwoord op gelowiges se voortgesette vrae oor die misterie van die lewe na die dood is daar nou die opvolgboek, Die eerste 5 minute in die hemel.

Die lewe ná die dood is oneindig belangrik – ons gaan die res van ons bestaan daar deurbring. Jou keuses nou sal bepaal of jy uitsien na die wonder van die hemel … of die verskrikking van die hel … Mense leef gefokus op die hier en nou.

Eers wanneer ’n geliefde sterf, besef ons:

Die dood is ’n werklikheid. En daarna?

Gelowiges weet na die dood wag die hemel. Saam met dié wete is daar vrae:

  • Hoe lyk die hemel?
  • Watter lewe wag vir ons daar?

Hierdie is ’n boek oor die hemel vanuit ’n Bybelse perspektief. Die eerste 5 minute in die hemel beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel sê oor dit wat ’n gelowige in die lewe na die dood kan verwag.