Die denneboom sakpas gids [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , , ,

Die denneboom sakpas gids [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


’n Kweekplan vir jou dromerige, dierbare en diep kind!

‘n Oorlewingsgids vir elke ouer wat ‘n; denneboom kind grootmaak; ‘n rustige, oorsensitiewe, alleenkind wat geheg is aan jou.

R48.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

IS JOU KIND …

  • gelykmatig en rustig
  • oorsensitief vir konflik
  • geheg aan jou en maats
  • dikwels alleen?

Dan kweek jy bes moontlik ’n DENNEBOOM en kan jy nie sonder hierdie oorlewingsgids klaarkom nie!

Lees ook kweek kinders met karakter waarin al 4 temperamentstipes bespreek word.