Die 3 Grootste issues in ’n vrou se lewe - Voelgoedwinkel
-19%
, , , , , ,

Die 3 Grootste issues in ’n vrou se lewe

van Carpe Diem Media
Beskikbaarheid:

In voorraad


Met 3 celebs se ware verhale!

Dis elke vrou se begeerte om van haar issues ontslae te raak. Hierdie selfhelpgids sal jou help om die dinge in jou lewe te identifiseer wat jou verhoed om by dié plek uit te kom!

R73.00 R90.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 73 Bonuspunte verdien.

SIMPEL EKKE … Hoe kon ek alweer so onnosel en dom gewees het?” “AG NEE! Met sulke heupe kan niemand my liefhê nie.

SJOE … Ek hoop hy dink ek slaap al vas …” Watter vrou ken nie hierdie gedagtes nie?

Elke vrou worstel een of ander tyd met die groot 3:

  • Hoe goed jy oor jouself voel
  • Wat die syfers op jou skaal of denim size sê
  •  Hoe hoog of laag die passie brand tussen jou en jou geliefde Sal dit nie heerlik bevrydend wees as jy van al jou issues oor selfbeeld, gewig en seks kan ontslae raak nie?

JY KAN! Hierdie selfhelp-joernaal – met skryfplek vir jou eie gedagtes – sal jou help om in net 12 weke …

  • goed te voel oor hoe jy lyk .
  • heel te word en die beste jy te wees
  • reg te dink oor kos en die dieet wat jy volg
  • jou kop reg te kry vir jou eie ideale gewig
  • seks weer te geniet as ’n geskenk van God
  • die konneksie tussen jou en jou man te ontdek.

Lorette Dye, sielkundige berader met ’n eie praktyk en kenner in Finesse-tydskrif, het net die regte antwoorde op jou twyfelvrae. Sy verstaan vrouwees en sy sal jou deur middel van journaling leer om trots te wees op jou lewe. Sy sal jou stap vir stap met ’n program begelei na ’n slanker jy en ’n gesonde leefstyl. Met vraelyste en praktiese oefeninge sal sy jou help om seks as ’n ontdekkingsreis te ervaar en nader aan jou man te beweeg.”

SKU: 9781770312692(W1-18-C07) Kategorieë: , , , , , ,

Carpe Diem Media

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika