Diabetic Soup Mix - Voelgoedwinkel
, ,

Diabetic Soup Mix


Wanneer jy wil gewig verloor, is goeie voeding baie belangrik. Die basis van sukses oor die eerste 10 dae, is ons CSN spesiaal geformuleerde groentesop.

R1,002.00

Die basis van sukses oor die eerste 10 dae van ’n dieet, is ons CSN spesiaal geformuleerde groentesop.

Die groente vir hierdie gebalanseerde sop word ontwater binne 24 uur nadat dit geoes is, terwyl die voedingswaarde steeds baie hoog is.

Gedurende die detox-fase gaan waardevolle nutriënte verlore, en moet dus vervang word. Dit word gedoen deur hierdie sop te drink.

SKU: Dehydrated Soup Mix-1 Kategorieë: , ,
error: inhoud is Beskerm!!