-10%
, , ,

Detangling Conditioner – 250ml

van Hannon

Bevogtigende opknapper wat hare ontkoek, vir lang en normale hare.

R176.00 R195.00

’n Doeltreffende ontkoeker vir ekstra gekoekte en wind verwaaide hare.

Ideaal vir lang en normale hare asook kleur en chemies behandelde hare. Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Doeltreffende beheer van statiese elektrisiteit.

Laat hare makliker om deur te kam en maak hare meer beheerbaar.

Vog opnemende bestanddele beskerm hare teen uitdroging en verminder gesplete punte.

Laat hare bevogtend, blink, gesonder en wonderlik sag. Ryk in koring proteïen (bevogtigende eienskappe).

Aanwysings:

  • Na die sjampoe met HANNON NORMALISING MOISTURE SHAMPOO, dien 'n klein hoeveelheid toe in die palms van jou hande (meer vir langer hare).
  • Vryf en masseer liggies deur al die hare en kopvel.
  • Kam deur om tot op die punte te versprei.
  • Laat in vir 2 minute.
  • Spoel goed af.
SKU: 0302DETCON/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!