-5%
, , ,

CSN Diabetic Natural Health Supplement Kapsules

van Christo Strydom Nutrition/CSN

Sleutel tot die sukses van die CSN Diabetiese Program, is ons spesiaal geformuleerde Natuurlike Gesondheidsupplement.

R709.00 R746.00

Sleutel tot die sukses van die CSN Diabetiese Program, is ons spesiaal geformuleerde Natuurlike Gesondheidsupplement. Die Natural Health Supplement sluit onder andere uie, tamaties, wortels, groenbone, paprika en seldery in. Groente word binne 24 uur na oes op lae temperatuur gedehidreer, om optimale voedingsvlakke te behou.

Een houer bevat 300 kapsules en duur gewoonlik 10 dae.
Die CSN Diabetiese Program is ingesluit by elke Natural Health Supplement-produk.

SKU: CSN14 Kategorieë: , , ,

Christo Strydom Nutrition/CSN

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika