-5%
, ,

CSN Barley Green Kapsules

van Christo Strydom Nutrition/CSN

Gars is een van die natuur se superkosse, met byna drie dosyn vitamiene en minerale. Dit verlaag bloeddruk, balanseer bloedsuiker vlakke en verlaag die voorkoms van kroniese kondisies soos diabetes. jodium vry.

R174.00 R183.00

CSN Barley Grass (Gars gras) is een van die natuur se superkosse. Dis ’n gekonsentreerde bron van byna drie dosyn vitamiene en minerale. Barley Grass is veral ryk in vitamiene A, C, B1, B2, B12, foliensuur, kalsium, yster, kalium en chlorofil.

Anders as meeste plante, verskaf dit al nege essensiële aminosure. Gars verhoog energie en focus, help die liggaam om infeksies te beveg, verlaag bloeddruk, balanseer bloedsuiker vlakke en verlaag die voorkoms van kroniese kondisies soos diabetes.

Die produk kan gebruik word as ’n voedingsaanvulling in samewerking met die CSN eetplan of as ’n aanvulling op sy eie.

jodium vry
Indien jy allergies is vir jodium, is die Barley Grass (Gars gras) produk spesiaal vir jou ontwikkel.

SKU: CSN9 Kategorieë: , ,

Christo Strydom Nutrition/CSN

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika