-10%
, , ,

CONTROL Anti-frizz Shampoo – 250ml

van Hannon

Anti–haarverlies en kroes verminderende sjampoe vir fyn, krullerige en kroes hare, wat volume nodig het.

R176.00 R195.00

’n Sagte reiniging sjampoe vir fyn, krullerige en kroes hare.

Verminder krulle terwyl volume bygevoeg word.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur en chemies behandelde hare.

Unieke silikoon en soutvrye formule.

Bevat liposome (anti–haarverlies, stimuleer haargroei en herstel van hare en kopvel se natuurlike olie–en proteïen balans).

Reinig, kondisioneer en herstel hare.

Die hare voel sag, blink, is meer beheerbaar en gesonder.

Aanwysings:

  • Maak hare deeglik nat.
  • Dien ’n klein hoeveelheid in jou handpalms toe.
  • Versprei regdeur die hare en kopvel en skuim goed. Spoel deeglik af.
  • ’n Tweede sjampoe word aanbeveel.
SKU: 0201AFSHA/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika