-10%
, , ,

CONTROL Anti-Frizz Conditioner – 250ml

van Hannon

Anti–haarverlies en kroes verminderende opknapper vir fyn, krullerige en kroes hare, wat volume nodig het.

R176.00 R195.00

'n Sagte, liggewig opknapper vir fyn, krullerige en kroes hare.

Sag genoeg vir daaglikse gebruik. Geskik vir kleur en chemies behandelde hare. Voed en herstel hare.

Versag en maak hare makliker om te beheer, terwyl dit die hare se natuurlike wip en volume handhaaf.

Laat hare staties vry.

Aanwysings:

  • Na die sjampoe met HANNON CONTROL ANTI–FRIZZ SHAMPOO, dien 'n klein hoeveelheid in die palms van jou hande toe (meer vir langer hare).
  • Masseer deur al die hare en kopvel.
  • Vir langer hare kam liggies deur om tot op die punte te versprei.
  • Laat in vir 3 minute en spoel goed af.
SKU: 0202AFCON/250 Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika