-10%
, , ,

Cellulite & Slimming Gel with Free Cellulite Massage cup

van Cellu•Lite

Cellu.lite is ’n sellulietjel wat wetenskaplik geformuleer is om selluliet te verminder. Omdat dit ’n waterbasis het, word die jel maklik deur die vel opgeneem.

Smeer die sellulietjel twee keer per dag aan jou probleemareas, verkieslik nadat jy gebad of gestort het saans en eerste ding in die oggend.

Cellu.lite-jel kom met ’n spesiale silikoonkoppie om die eindresultaat aan te help. Deur die jel met die silikoonkoppie in jou vel in te masseer word suurstofryke bloed gestimuleer om gestoorde vetselle af te breek.

R495.00 R550.00

Hierdie innoverende Cellulite Gel bevat ʼn wetenskaplike versnit van peptiede, suiwer essensiële olies, kafeïen en vitamien A.

Hierdie gel is ʼn maklik geabsorbeerde, kleefvrye waterbasis met die hoofdoel van:
– Opgehoopte vet selle te verminder
– Limf dreinering te verbeter
– Bloed sirkulasie te verbeter
– Waterretensie te verminder
– Vel elastisiteit te verbeter

Die sellulietmassering vakuumbeker werk op die antieke oefening van negatiewe drukmassering, om so doende jou limf dreinering en bloed sirkulasie te verbeter.

SKU: Cellulite Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Cellulite & Slimming Gel with Free Cellulite Massage cup”

Daar is nog geen resensies nie.

Cellu•Lite

Cellu•Lite is ’n sellulietjel wat wetenskaplik geformuleer is om selluliet te verminder. Omdat dit ’n waterbasis het, word die jel maklik deur die vel opgeneem. Smeer die sellulietjel twee keer per dag aan jou probleemareas, verkieslik nadat jy gebad of gestort het saans en eerste ding in die oggend. Cellu•Lite-jel kom met ’n spesiale silikoonkoppie om die eindresultaat aan te help. Deur die jel met die silikoonkoppie in jou vel in te masseer word suurstofryke bloed gestimuleer om gestoorde vetselle af te breek.

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!