-10%
, , , ,

CALM Vlekvrye staal sleutelhouer (05)

van CALM
Beskikbaarheid:

30 in voorraad


Gegraveerde geskenke is so innemend en sentimenteel. Bestel jou gunsteling foto, aanhaling of oomblik op ‘n verskeidenheid geskenk opsies vandag.

R212.00 R235.00

30 in voorraad

Gegraveerde geskenke is so innemend en sentimenteel. Bestel jou gunsteling foto, aanhaling of oomblik op ‘n verskeidenheid geskenk opsies. Ons het almal oomblikke wat ons sal herinner aan ‘n spesiale dag, oomblik of persoon en hierdie pragtige verskeidenheid geskenke gee vir jou die perfekte opsie om daardie spesiale oomblik saam met iemand spesiaal te deel. Elke item is gemaak met 304 Vlekvrye staal en is gegraveer met al die sorg en liefde vat jou baie spesiale geskenk verdien

CALM

"Lovingly created, carefully packaged and delivered with a courier to your door!" The CALM name is an acronym for our names Carl, Annelize, Lauren and Matthew. It’s that simple, yet so important to me. The idea of this business emerged in the midst of a life event that sent us on a journey of togetherness, perseverance and belief. After the ‘storm’ we sought ‘calm’. So what started out as ‘special gifts’ that I loved to make for friends over the years has now become an opportunity to assist others to create expressions of love and caring by means of unique gifts for friends and loved ones. In a nutshell, it’s all about caring and sharing. And more importantly knowing that it is not the money that you spent on the gift but rather the time you invested in creating a meaningful memory.

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika