Blue Crown of Beauty ring - Voelgoedwinkel
-10%
, , ,

Blue Crown of Beauty ring

van Beautiful Beloved
Beskikbaarheid:

1 in voorraad


‘n Elegante 925 (sterling silwer) kroon ring met turquoise stene om aan vrouens ‘n fisiese simbool van besondere betekenis te gee.

Sien gids vir ring groottes: Beautiful Beloved

R293.00 R325.00

Maak skoon

‘Ons gebed is dat die betekenis van hierdie ring vir jou sal ontvou soos jy hom dra en dat die Here vir jou die betekenis sal openbaar op Sy tyd. The LORD will hold you in his hand for all to see — a splendid crown in the hand of God ~ Isa 62:3

Die Here het ook vir ons hierdie ring bygevoeg tot die Crown of beauty reeks, om ons te herinner om in te tree vir ons land, gemeenskap, geliefdes, ens. Die ring is gemaak van turquoise stene wat een van die 12 stene in die Hoë priester in die Ou Testament se borsplaat was.

Sien gids vir ring groottes: Beautiful Beloved

5 – J
6 – K, L, M
7 – N, O, P
8 – Q, R
9 – S, T

SKU: COB02 Kategorieë: , , ,

Gebaseer op 0 resensies

0.0 algeheel
0
0
0
0
0

Wees die eerste om 'n resensie te los vir “Blue Crown of Beauty ring”

Daar is nog geen resensies nie.

Beautiful Beloved

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1 werksdag van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!