Blood Sugar Support (180) - Voelgoedwinkel
-5%
, , , , , , , , ,

Blood Sugar Support (180)

van Manna Health Products

Een van die beste natuurlike en organies bloedsuiker produkte; uniek geformuleer om bloedsuiker vlakke normaal te hou.

R168.15 R177.00

Dit help jou om…
• Langer versadig te bly nadat jy dit saam met ‘n maaltyd geneem het.
• Nee te sê vir daai kos drange (Cravings) wat jou laat middernagtelike ure winkel toe ry vir n pakkie skyfies en ‘n sjokolade.
• Verlengde; stabiele vlakke van energie te handhaaf; omdat dit die suikers in jou kos stadiger en meer egalig vrystel in jou liggaam.
• Diabetes en al sy probleme te beheer omdat jy die probleem by die wortel aanpak in plaas van net die simptome behandel.
Letwel; dit is nie slegs ‘n produk vir diabete nie. Elke liewe person kan baat daaruit om hulle bloedsuiker vlakke te stabiliseer.

Manna Health Products

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!