-5%
,

Bio-Active Collagen Ongegeur

van Sontal lifestyle nutrition

SONTAL BioActive Pure Peptan® Collagen is ’n nutri-kosmetiese aanvulling wat jou liggaam in staat stel om kollageen reserwes te herbou en te onderhou, sodat jy weer kan jonk lyk en voel.

R283.00 R298.00

Peptan® Collagen peptiede is ʼn 100% natuurlike en veilige bestanddeel afkomstig van proteïne.

Dit word wêreldwyd gebruik en is wetenskaplik bewys om alle gewrig beweeglikheid, beenstruktuur en die natuurlike skoonheid van die vel te verbeter.

Baie studies word steeds gedoen om te bepaal hoeveel ander voordele peptiede vir ʼn mens inhou.

Gebruik deur verskillende kulture regoor die wêreld vir baie jare, is kollageen bekend vir die voordele wat dit vir ons gesondheid inhou.

SKU: PEP300P Kategorieë: ,

Sontal lifestyle nutrition

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika