-10%
, ,

BATH SALTS – Rose Petals

van Hannon

Die Bath Salt-Rose Petal poleer en voed jou vel. Dit is ryk en luuks, en was alle dooie, dowwe en beskadigde vel weg. Verbeter jou bloed sirkulasie en verwyder gifstowwe.

R104.00 R115.00

Die Bath Salt-Rose Petal is ’n ryk en luukse skrop wat jou vel poleer en voed.

Dit was alle dooie, dowwe en beskadigde vel weg en laat jou sag, glad en verfris voel. Verbeter jou bloed sirkulasie en verwyder gifstowwe.

Hierdie skrop moet beslis deel uitmaak van jou pamperlang tassie.

Dis so goed soos ’n spa-behandeling by jou huis!

SKU: Bath Salt-Rose Petal Kategorieë: , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika