-10%
, , ,

Avabelle Tan Flap Sling

van Leefi Haute Design
Kyk na Wenslysie

100% natuurlike kurk en sintetiese Baobab leer handsak. Eko-vriendelik.

R810.00 R900.00

Spontaan en kleurvol, enig in sy soort. Die flap sling is groot genoeg vir al jou belangrike items. Dit het ‘n verstelbare sling en ‘n zip sakkie aan die binnekant. Die 100% natuurlike kurk en sagte sintentiese Baobab leer maak die perfekte kombinasie. Al ons produkte is reeds behandel met Scotch Gard en is eko-vriendelik.

SKU: FS_CRK Kategorieë: , , ,

Leefi Haute Design

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika