Avabelle Tan Flap Sling - Voelgoedwinkel
-10%
, , ,

Avabelle Tan Flap Sling

van Leefi Haute Design

100% natuurlike kurk en sintetiese Baobab leer handsak. Eko-vriendelik.

R810.00 R900.00

Spontaan en kleurvol, enig in sy soort. Die flap slinger is groot genoeg vir al jou belangrike items. Dit het ‘n verstelbare slinger en ‘n zip sakkie aan die binnekant. Die 100% natuurlike kurk en sagte sintetiese Baobab leer maak die perfekte kombinasie. Al ons produkte is reeds behandel met Scotch Gard en is eko-vriendelik.

SKU: FS_CRK Kategorieë: , , ,

Leefi Haute Design

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!