-10%
, , ,

Anti-Hair Loss Capsules 60’s

van Hannon

Daaglikse aanvulling om haarverlies te bekamp en om gesonder hare en vinniger haargroei te bevorder.

R230.00 R255.00

Soos ons ouer word, groei nie al die hare terug nie, wat in verskillende grade van verdunning vertoon.

Ander faktore wat bydra tot 'n vinnige haarverlies is stres, medikasie, wanvoeding en natuurlik oorerflike faktore wat dikwels lei tot alopecia in beide mans en vrouens.

Nou kan jy beheer neem van jou haarverlies probleem, deur jou kopvel met voedingstowwe te voed – noodsaaklik vir gesonde haargroei, die hergroei en die voorkoming van haar verlies.

Veilig om te gebruik deur mans, vroue en diabete. Bevat geen gis ekstrakte nie.

Waarskuwings:

  • Hierdie produk is nie bedoel om gebruik te word as 'n plaasvervanger vir enige dwelm nie.
  • Veiligheid van gebruik tydens swangerskap en laktasie is nie vasgestel nie.

Newe–effekte en spesiale voorsorgmaatreëls:

Geen Vir optimum resultate gebruik in kombinasie met HANNON Hair Care produkte wat LIPOSOME bevat soos:

More Hair Volumising Shampoo, Control Anti–Frizz Shampoo, Scalp Therapy Treatment Masker.

SKU: 2011CAPS-AH/LOS Kategorieë: , , ,

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!