Anti-Frizz Silk Finishing Spray - 125ml - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , ,

Anti-Frizz Silk Finishing Spray – 125ml

van Hannon

Beheer kroeserige hare met die bevogtigende stileringsproei spesiaal vir kroeserig, krullerig en lang hare.

R189.00 R210.00

Ekstra voeding en kroes beheer vir lang hare en uiters droë hare.

Voeg dadelik glans en sagtheid by vaal of droë hare. Sag genoeg vir daaglikse gebruik.

Geskik vir kleur en chemies behandelde hare. Versterk, herstel en kondisioneer hare onmiddellik.

Ideaal vir voor of na droogblaas van hare, as uiterse kroes bevegter, selfs onder warm, vogtige toestande. Laat hare staties–vry.

PH 5–pH 5

Aanwysings:

  • Voor of na droogblaas van hare, hou bottel 10cm van die hare.
  • Spuit ‘n minimum van 4 tot 5 spuite eweredig oor mid–lengte en die punte van die hare (meer vir langer hare).
  • Kam liggies deur om tot aan die punte te versprei.

 

Hannon

Versend vanaf

Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!