-10%
, , ,

Angel blessings kussing (02)

van Mita's Collection

Sy sal jou huis seën! Unieke Strooi Kussings in verskillende ontwerpe beskikbaar vir die bank of bed van Mita’s Collection!

R446.00 R495.00

Unieke Strooikussings vir jou bank of bed van Mita’s Collection! Hierdie Linne is vir die individu! Handgeverfde skilderye deur die kunstenaar MITA wat na kwaliteit linne vertolk is. Hierdie produk is ten volle wasbaar in ‘n wasmasjien, kan getuimeldroog en teen ‘n gematigde hitte gestryk word! Die produk sluit die kussing in.

SKU: ABSK02 Kategorieë: , , ,

Mita's Collection

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika