-10%
, , , ,

Andropause

van Manna Health

Die Manna Andropause produk is saamgestel met die beste fito-testosteroon om jou testosteroon vlakke ‘n hupstoot te gee op ‘n natuurlike manier; sonder die negatiewe newe-effekte.

R230.00 R256.00

Die voordele wat jy kan verwag vanaf die Mana Andropause sluit in…
• ‘n Hupstoot in jou testosteroon vlakke op ‘n natuurlike wyse.
• Verbeter die gehalte van die slaap wat jy kry.
• Verhoog en herstel jou libido.
• Veg teen erektiele disfunksie.
• Voorkom dat jy gewig optel van manlike-menopause.
• Beperk spierverlies.
• Voorkom en verminder Gynecomastia (“man boobs”).
• Verminder die uitwerking van prikkelbare man sindroom.
• Voorkom geheueverlies.
• Help om die kans van depressie te verminder.
• Stop nag sweet in mans.
• Voorkom moegheid en uitputting.
• Help om haarverlies te verminder; en haargroei aan te moedig.

Manna Andropause bestaan uit ‘n kombinasie van:
• Puncturevine
• Indiese Ginseng
• Saw Palmetto
• Siberiese Ginseng
• Druiwe saad
• Kelp
• Magnesium
• L-Carnitine
• Zinc

SKU: MAP01 Kategorieë: , , , ,

Manna Health

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-2 werksdae van Suid Afrika