-10%
, , ,

Alyssa Tan Soft Clutch

van Leefi Haute Design

100% natuurlike kurk detail en sintetiese Baobad leer clutch sakkie. Eko-vriendelik.

R450.00 R500.00

Klein en pretvolle clutch sakkie met ‘n crossbody sling vir net die nodige na ‘n event of aand uit. Klassiek en stylvol. Sakkie is behandel met Scotch Gard en eko-vriendelik.

SKU: SC_TAN Kategorieë: , , ,

Leefi Haute Design

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 1-3 werksdae van Suid Afrika