All-bran vir die siel [e-Boek] - Voelgoedwinkel
-40%
, , , , ,

All-bran vir die siel [e-Boek]

Beskikbaarheid:

In voorraad


12 stappe vir ‘n geestelike detoks

Dié boek het aangrypende vertellings uit Susan Coetzer se eie lewe en die lesse wat sy (soms op die harde manier) moes leer. Vertrek saam met haar op ‘n journey om ook jou eentonige lewe te verander tot iets betekenisvol!

R48.00 R80.00

In voorraad

As jy die produk koop kan jy 48 Bonuspunte verdien.

[Lees in Verrso, Voelgoedboeke se e-leser APP]

MOEG vir jou lewe?

Moeg gesukkel met stukkende verhoudings,
te veel stres
en alewige bekommernisse?

Susan Coetzer se no-nonsense gesonde kos vir jou siel is net wat jy nodig het. Deur water te drink en voldoende vesel in te neem, kan jy jou liggaam detoks en nuwe energie gee. Net so sal die 12 stappe vir ’n geestelike detoks in hierdie handleiding jou weer passie vir die lewe gee. Jy sal die Nuwe Plan wat God vir jou het, ontdek en weer voluit deur die lewe kan dans.

All-Bran vir die siel se gesonde vesel bestaan uit …

  • Aangrypende verhale oor Susan se liefdes en vreugdes, maar ook haar seerkry en hartseer
  • Eerlike bekentenisse oor die lesse wat sy geleer het uit haar verlede en die foute wat sy gemaak het, maar ook haar suksesse
  • Bybelverse wat spesiaal gekies is omdat hulle jou hart sal aanraak soos wat hulle Susan se lewe verander het
  • Stap-vir-stap planne en praktiese dinge om te doen om seker te maak jou lus vir die lewe verdwyn nie sommer net weer nie.

Duisende vroue het reeds die Nuwe Plan vir hulle lewe ontdek deur dié handleiding deur te werk. In hierdie hersiene uitgawe maak die skrywer haar hart verder oop oor wat in haar lewe gebeur, sodat sy ander vroue se harte kan versterk.