-10%
, , ,

Age Control – Prevent & Repair

van Willa Krause Skin Care

’n Uiters herstellende, diep penetrerende, energiegewende behandeling wat die produksie van sellulre energie en selrespirasie verhoog.

R738.00 R820.00

Gevorderde verjongings– en herstellende room.

Verryk met gevorderde antioksidante om die vel se immuunsisteem te versterk.

’n Uiters herstellende, diep penetrerende, energie– gewende behandeling wat die produksie van sellulre energie en selrespirasie verhoog.

  • Bevogtig en verminder epidermale dehidrasie en verhoog die vel se absorpsie– vermo‘.
  • Stimuleer die produksie van elastien.
  • Beskerm die vel teen uitputting en versterk die immuniteit van die vel.
  • Verferm en herstel verouderende vel.
SKU: WK087 Kategorieë: , , ,

Willa Krause Skin Care

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!