Age Control - Eye & Lip Perfection - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , , ,

Age Control – Eye & Lip Perfection

van Willa Krause Skin Care

Die mees gevorderde behandeling vir die delikate oogarea! Verhoog die vel se weerstand en immuniteit teen uitputting en sensitiwiteitsreaksies.

R472.50 R525.00

Die mees gevorderde behandeling vir die delikate oogarea!

Verhoog die vel se weerstand en immuniteit teen uitputting en sensitiwiteitsreaksies.

Bros haarvate lei daartoe dat vog uit die are filtreer en in die omliggende weefsel beland en die opbouing van afvalstowwe stimuleer.

Dit lei tot pofferige oë.

Wanneer hierdie probleem opgelos word, verminder dit ook die opbou van afvalstowwe in die weefsel onder die oog.

Willa Krause Skin Care

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!