Age Control Anti-Oxidant Wrinkle Refiner - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , , ,

Age Control Anti-Oxidant Wrinkle Refiner

van Willa Krause Skin Care

Gevul met anti–oksidante wat die vel teen vrye radikale beskerm en dus sel– beskerming verseker wat sigbare resultate lewer op lyntjies en plooie.

R517.50 R575.00

Oppervlakkige plooitjies en lyne is die eerste tekens van vroeë veroudering. Peptiede speel al ’n geruime tyd ’n kardinale rol in produkte teen plooie. Age Control Anti–Oxidant Wrinkle Refiner is gevul met antioksidante wat die vel teen vrye radikale beskerm en dus sel– beskerming verseker wat sigbare resultate lewer op lyntjies en plooie.

Willa Krause Skin Care

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!