Advanced Moisture Protection - Voelgoedwinkel
-10%
, , , , , , ,

Advanced Moisture Protection

van Willa Krause Skin Care

’n Bufferroom , spesifiek geformuleer vir droër en gedehidreerde veltipes om beskerming teen vogverlies te verleen.

R247.50 R275.00

’n Bufferroom wat verskeie bevogtigers bevat om die vel teen uitdroging, dehidrasie en koue te beskerm.

Skep ’n klein hoeveelheid in die handpalm, versag die room deur jou hande saam te vryf en wend die produk aan die gesig, nek en hals met ferm drukbewegings. Die Advanced Moisturising Protection is spesifiek geformuleer vir droër en gedehidreerde veltipes om beskerming teen vogverlies te verleen.

Bevat egter geen sonskerm nie.

Willa Krause Skin Care

Verwerking tydperk

Reg om te versend binne 3-5 werksdae van Suid Afrika

error: inhoud is Beskerm!!