-10%
, , ,

a Flow of Lace

van House of Superior Clothing

Die tydloose styl kom met vele name en is vleiend vir n verskeidenheid liggaamsboue.

R3,239.00 R3,599.00

Maak skoon

Wat die uitrusting tot sy eie reg kom is die laag op laag style saam met n elegante kant baadjie . Die kant het n glimmer van goud wat net so pragtig die uitrusting bymekaar bring.
Haal die kant baadjie af en die rok style sal vleind op jou ligaam sit en jou gemaklik en elegant laat lyk.

SKU: DL42-JS9 Kategorieë: , , ,

House of Superior Clothing

Versend vanaf

Suid Afrika